0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (1)
  • R1,000 - R2,500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Die Geesteswereld: Isak Burger Die Geesteswereld
Isak Burger
R149 R123 Discovery Miles 1 230 Save R26 (17%) Ships in 4 - 8 working days

Elke mens het deel aan twee węrelde: die fisiese węreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswęreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswęreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie.In Die geesteswęreld werp Isak Burger lig op hierdie onsienlike węreld rondom ons. Hy fokus op vyf hoofdele:• Die realiteit van die geesteswęreld• God en die geesteswęreld• Die engele• Satan en sy demone• Die gelowige en die geesteswęreld

God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Afrikaans, Paperback): Isak Burger God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Afrikaans, Paperback)
Isak Burger
R99 R82 Discovery Miles 820 Save R17 (17%) Ships in 4 - 8 working days

Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Groot wonderwerke, soos genesing van terminale siekte en kreupelheid?

Isak Burger vertel in God se wonderbaarlike genesingskrag 11 verstommende ware verhale van gewone mense vir wie daar opreg gebid is en wat bonatuurlik genees is. Saam met die ware verhale van mense wat persoonlik wonderbaarlike wonderwerke beleef het, praat Isak oor die aard van wonderwerke, wonderwerke in die Bybel en die mite dat God en die wetenskap altyd teenoor mekaar gestel moet word.

Dié ware verhale van bonatuurlike genesings sal elkeen wat dit lees, verseker dat jý as gelowige Hom ook kan vra om die onmoontlike te doen. Soms sę Hy ja...

God se wonderbaarlike genesingskrag getuig van die genade, liefde en genesingskrag van God – Hy wat gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde is.

The Fire Falls in Africa (Paperback): Marius Nel, Isak Burger The Fire Falls in Africa (Paperback)
Marius Nel, Isak Burger
R1,845 Discovery Miles 18 450 Ships in 10 - 15 working days
Not Do But Done - Living from the completed work of Christ (Paperback): Isak Burger Not Do But Done - Living from the completed work of Christ (Paperback)
Isak Burger; Alan Platt
R295 Discovery Miles 2 950 Ships in 10 - 15 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Chicco Natural Feeling Manual Breast…
R799 Discovery Miles 7 990
Raz Tech Laptop Security Chain Cable…
R299 R169 Discovery Miles 1 690
Patrice Motsepe - An Appetite For…
Janet Smith Paperback R300 R240 Discovery Miles 2 400
Criticare Tweezers (Stainless Steel…
 (1)
R6 Discovery Miles 60
Bugatti Italy Kiss Pizza Cutter
R799 R499 Discovery Miles 4 990
Wildberry Bath Mat (Blue)
R89 R40 Discovery Miles 400
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Pink Fresh Couture by Moschino EDT 100ml…
R1,458 Discovery Miles 14 580
Sudocrem Skin & Baby Care Barrier Cream…
R300 Discovery Miles 3 000

 

Partners